Conservation - "Projek Grootoog"

Published on 21 November 2013

Die eerste Uilkaste is opgesit en ons wag in spanning vir die eerste intrekkers om voor die winter nes te skrop.

Hou die spasie dop vir meer.

 

Conservation

Published on 15 May 2013

Gedurende ons Februarie maandvergadering het lede geld ingesamel om die rehabilitasie van pikkewyne deur SANCCOB te borg.

Ses pikkewyne kon vrygelaat word en die Tak is trots betrokke te kan wees.

 

 

 

 

Search

We have 10 guests and no members online