Branch Activities

Published on 17 September 2013

Heidelbergtak, sedert sy stigting in 1998, beywer hom vir die bevordering van verantwoordelike jag en onderwerp hom aan die gedragskode van die SAJWV soos hieronder vervat.

Gedragskode

Met diepe erkentlikheid teenoor die Opperwese, Skepper van alles wat lewe en met innige waardering vir die heelal in die volledige totaliteit daarvan, verbind ek my as jagter en as lid van die Suid Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging om:

  • Alle geskrewe en ongeskrewe jagwette en voorskrkrifte te eerbiedig en niks uit die natuur te neem waarop ek nie geregtig is nie

  • Met deernis te jag en net uit die natuur te benut wat ek kan gebruik

  • Fauna en flora, grond en water en die lewe wat dit versinnebeeld aktief te bewaar en met respek en liefde te bejeen

  • My vuurwapen met kundigheid en oordeel te benut en met eerbied vir die lewe aan te wend en om

  • Nederig te jag, my medejagter te respekteer en jag te bevorder en uit te bou.

 

Die tak bied aan lede die volgende aktiwiteite:

  • Lede aande
  • Takskiete

  • Senior Opleiding

  • Junior Opleiding

  • Bewaring

  • TrofeĆ«registrasie

  • en vele meer

Vir meer inligting kontak enige bestuurslid.

 

 

 

Search

We have 187 guests and no members online